God, thank you for caring for my family! 

Advertisements

Koekstruif sousie

2 Koppies Cremora

1/2 Koppie kookwater 

Meng goed saam en los oornag in yskas

Klits bogenoemde goed, soos styf geklopte room

1 Blikkie kondensmelk

1/4 Koppie Suurlemoensap 

Meng bogenoemde alles saam. 

Skep lae koek, jellie, bogenoemde sous, vrugte, vla, neute en wat jy ookal wil. 

Dankie Tannie Rina Vos