Heuningkoekpoeding

250 ml suiker
120 gr (215ml) koekmeel
2.5 ml sout
5ml koeksoda
125 gr botter
125 ml warm melk
250ml goue stroop
4 eiers geklits
Voorverhit oond 180’C.
Sif droee bestandele.
Smelt botter in warm melk.
Voeg stroop by.
Meng by droee bestandele.
Meng eiers by.
Skep in gesmeerde bak van 20+15cm.
Bak 45min tot goudbruin en gaar.
Sit voor met room of vla.